19 Aug 2019 Soos die wind! Pitstop inspirasie!

19 Aug 2019 Soos die wind! Pitstop inspirasie!

di Charl
3 0 circa un mese fa
Soos die wind! Die wonder van wie God is, is dat Hy orals is. Nooit wil Hy iets anders vir ons doen en wees as net liefde nie. Daar is geen greintjie van kwaad of straf by Hom nie. Hy wil ons seën met alles wat Jesus vir ons 'n werklikheid kom maak het. Ons moet dit net in ontvangs neem en vanuit dit elke dag leef! Genade op genade!

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto